Spreuke 11:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy wat graan terughou in die tyd van nood, sal in die hande van sy vyande val, maar ’n seën sal op die kop wees van hom wat dit verkoop.

Spreuke 11

Spreuke 11:20-31