Spreuke 10:11-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Die mond van ’n regverdige man is ’n fontein van lewe,

12. Haat veroorsaak twiste, skande sal al die bose oordek.

13. Hy wat wysheid voortbring uit sy lippe, sal hom wat insig kortkom met ’n lat slaan.

14. Die wyse verberg sy kennis, maar ’n haastige mond is naby vernietiging.

15. Die rykdom van die ryk manne is hul sterk stede; die vernietiging van die behoeftiges is hulle armoede.

Spreuke 10