Spreuke 1:32-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. want die wegdraai van die eenvoudiges sal hulle doodmaak en die foute van die swaksinnige sal hom vernietig,

33. maar die wat na My luister en dit doen, sal in versekerde verwagting leef en sal wegbly van baie booshede.

Spreuke 1