Spreuke 1:28-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. dan sal hulle na My toe uitroep, maar Ek sal hulle nie antwoord nie; vroeg sal hulle My soek, maar My nie vind nie,

29. want hulle het kennis gehaat en nie die respekvolle vrees van יהוה verkies nie.

30. Hulle was nie tevrede met My raad nie, hulle het al My teregwysinge verwerp;

Spreuke 1