Rut 4:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Bo’az het vir die oudstes en al die mense gesê: “Julle is getuies op hierdie dag dat ek alles wat aan Elimelekh en alles wat aan Kilyon en Maglon behoort het, uit die hand van Na’omi gekoop het.

Rut 4

Rut 4:1-17