Nou, hierdie was die tradisie in die vroeër tyd in Yisra’el, aangaande die oorneem en omruil van regte, om die saak te bevestig: die man trek sy sandaal uit en gee dit aan die ander; dit was die seremonie vir bekragtiging in Yisra’el;
Rut 4
Rut 4:5-9