Rut 3:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê haar skoonmoeder vir haar: “Sit stil, my dogter totdat jy die uitslag ken, want die man sal nie rus totdat hy vandag nog die saak tot ’n besluit gebring het nie.”

Rut 3

Rut 3:14-18