Rut 2:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Naómi sê vir haar skoondogter: “Geseënd is יהוה, want Hy het nie Sy goedheid laat ophou van die lewende of van die dooies nie.” Na’omi sê ook vir haar: “Die man is naby familie van ons, hy is een van ons naaste familie.”

Rut 2

Rut 2:18-23