Rut 2:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe val sy met haar gesig op die grond en betoon eerbied aan hom en sê: “Is dit omdat ek guns in u oë gevind het dat u my erken, aangesien ek ’n vreemdeling is?

Rut 2

Rut 2:9-13