Na’omi het vir haar twee skoondogters gesê: “Draai om, gaan terug na julle eie land en die huise van julle familie; mag יהוה aan julle guns bewys soos julle aan my en aan my twee seuns, wat nou dood is, guns bewys het.