Romeine 9:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Om watter rede? Omdat dit nie vanuit vertroue was nie, maar vanuit die dade van die geskrewe wet dat hulle gestruikel het oor die Steen van struikeling.Yes 28:16 “Let op, Ek het ’n Steen van struikeling en ’n Steen van oortreding in Tziyon gelê en wie ook al in Hom vertrou, sal nie beskaam word nie.”1 Kef 2:6-8

Romeine 9

Romeine 9:25-33