Romeine 8:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Hy wat die verstand, wil en emosie ondersoek, weet wat die bedoeling van die Gees is omdat Hy, ooreenkomstig die wil van God, vir die afgesonderdes intree.Deut 6:5 Hy hulle in alles help tot die goeie, vir hulle wat Hy opsy gesit het om geroep te word,

Romeine 8

Romeine 8:21-34