Romeine 6:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wat sal ons daarom sê? Sal ons in die sonde bly sodat die onverdiende guns meer kan word?

2. ’n Verwerplike gedagte! Hoe kan enige een van ons wat dood is vir die sonde, weer daarin leef?

3. Of weet julle nie dat díe van ons wat in Die Gesalfde Een, Yeshua, gedoop is, in Sy dood gedoop is nie?Efe 3:20; Fil 3:10

Romeine 6