Romeine 3:10-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. net soos geskrywe is: ‘Daar is niemand onskuldig nie, selfs nie een nie,

11. ook nie iemand wat verstaan nie, ook nie iemand wat God soek nie!Ps 14:1-3; Ps 53:2-4

12. Hulle het almal saam afgewyk en is verwerp. Daar is niemand wat goed doen nie, nie een nie.’Ps 5:10 ‘Die gif van Mitzrayitiese kobras is onder hulle lippe.’Ps 140:4

13. ‘Hulle kele is oopgemaakte grafte en hulle tonge is misleidend.’Ps 10:7

14. ‘Hulle monde is vol vervloeking en bitterheid’

Romeine 3