1. Wat is daarom die voortreflikheid van die Jood, of wat is die voordeel van die besnydenis?Ps 147:19-20 toevertrou is,
2. Baie, in alle opsigte: eerstens dat aan húlle die Woorde van God
3. want wat daarvan as sommige nie vertrou het nie? Sal hulle gebrek aan vertroue miskien die vertrouenswaardigheid van God vernietig?Ps 51:6
4. ’n Verwerplike gedagte! God is waarheid en elke mens ’n leuenaar, soos geskrywe is: “U is regverdig in U woorde en onskuldig as hulle U beoordeel.”
5. As ons boosheid die regverdigheid van God bevestig, wat sal ons sê? Is God dan nie onregverdig om Sy woede oor ons te bring, nie? Ek praat soos die mense.
6. ’n Verwerplike gedagte! Hoe anders sal God die wêreld oordeel?