Romeine 15:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Alles wat van die ou tyd af geskryf is, is geskryf vir ons tot lering sodat ons deur volhardende geduld en vertroosting vanuit die Skrifte ’n versekerde verwagting kan hê.

Romeine 15

Romeine 15:1-7