Romeine 14:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want as ons lewe, leef ons vir ons Meester en as ons doodgaan, gaan ons dood vir ons Meester; of ons dan lewe en of ons doodgaan, ons behoort aan ons Meester.1 Kor 8:6

Romeine 14

Romeine 14:1-15