Romeine 13:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Want dít: jy mag nie egbreuk pleeg nie, jy mag nie moord pleeg nie, jy mag nie steel nie, jy mag nie begeer nie en watter ander opdrag ook al, word in hierdie boodskap volledig gemaak:

Romeine 13

Romeine 13:1-14