Romeine 13:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die nag het van nou af verbygegaan en die dag het aangebreek. Laat ons daarom die dade van die duisternis van ons af afwerp en die wapens van die lig aantrek.

Romeine 13

Romeine 13:4-14