Romeine 12:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Deur die onverdiende guns wat aan my gegee is, sê ek vir julle almal dat julle nie van julself meer moet dink as wat ’n mens behoort te dink nie, maar dat julle aan julself dink in nederigheid volgens die maat van vertroue wat God aan elkeen uitgedeel het,

Romeine 12

Romeine 12:1-11