Romeine 10:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

omdat hulle die onpartydige opregtheid van God nie ken nie, maar hulle eie onpartydige opregtheid probeer oprig; daarom het hulle die onpartydige opregtheid van God nie gehoorsaam nie,

Romeine 10

Romeine 10:1-6