Romeine 10:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sê egter: “Miskien het Yisra’el nie verstaan nie?” Moshe het vroeër gesê: “Ek sal julle jaloers maak op dié wat geen volk is nie en Ek sal julle kwaad maak teen ’n nasie wat nie gehoorsaam is nie.”Yes 65:1; Rom 9:30

Romeine 10

Romeine 10:12-21