Romeine 10:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Dit is egter nie almal wat die goeie boodskap gehoorsaam het nie, want Yesha’yahu het gesê: “My Meester, wie glo ons verslag?”

17. Vertroue is daarom in een wat luister en doen; een wat luister en doen wat God sê.Ps 19:2-5

18. Ek sê egter: “Het hulle nie gehoor nie?” Let op, hulle verslag het uitgegaan oor die hele aarde en hulle woorde tot by die eindes van die wêreld.”Deut 32:21

Romeine 10