Rigters 9:49 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Al die manne het ook elkeen sy tak afgekap en Avimelekh gevolg en dit op die binnekamer gegooi en die binnekamer bo-op hulle aan die brand gesteek sodat ook al die mense van die Sh’khemstoring, omtrent ’n duisend manne en vroue, gesterf het.