Rigters 8:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Zevag en Tzalmuna vlug, het hy hulle agternagejaag en die twee konings van Midyan, Zevag en Tzalmuna, gevang en die hele leër uitmekaargejaag.

Rigters 8

Rigters 8:5-13