Rigters 6:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dat יהוה ’n profeet na die seuns van Yisra’el gestuur het en hy het vir hulle gesê: “So sê יהוה, die God van Yisra’el: ‘Dit was Ek wat julle gebring het vanuit Mitzrayim en julle uit die huis van slawerny uitgebring het.

Rigters 6

Rigters 6:6-17