Rigters 6:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die manne van die stad vir Yo’ash: “Bring jou seun uit, hy moet sterf omdat hy die altaar van Ba’al omgegooi het en inderdaad omdat hy die afgesonderde boomstam wat langs dit was, afgekap het.”

Rigters 6

Rigters 6:24-40