Rigters 6:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe die manne van die stad die oggend vroeg opstaan, let op, die altaar van Ba’al is omgegooi en die Asherah wat langs dit was, is afgekap en die tweede bul is geoffer op die altaar wat daar gebou is!