Rigters 6:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Gid’on ingegaan en ’n jong bokkie en ongesuurde brood, van ’n efa meel, voorberei; hy het die vleis in ’n mandjie en die sous in ’n pot gesit en hy het dit na Hom toe uitgebring onder die eikeboom en dit aangebied.

Rigters 6

Rigters 6:18-29