Rigters 5:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Leierskap het opgehou, dit het opgehou in Yisra’el totdat ek, D’vorah, opgestaan het; totdat ek, ’n moeder in Yisra’el, opgestaan het.

Rigters 5

Rigters 5:1-10