Rigters 5:30-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. ‘Het hulle nie gevind nie, verdeel hulle nie die buit nie? ’n Jong meisie, twee meisies vir elke soldaat; ’n buit van gekleurde klere vir Sisra, ’n buit van gekleurde klere, geborduur; gekleurde werk van dubbel borduurwerk op die nek van die buiter.

31. Laat al U vyande, יהוה, so omkom! Maar laat die wat Hom liefhet, wees soos die opkoms van die son in Sy krag.” Die land was veertig jaar lank onverstoord.

Rigters 5