Rigters 5:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy steek haar hand uit na die tentpen en haar regterhand na die werker se hamer; dan tref sy vir Sisra, sy verpletter sy kop en sy verbrysel en deurboor sy slaap.

Rigters 5

Rigters 5:24-31