Rigters 5:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Vloek Meroz,” het die boodskapper van יהוה gesê; “vervloek sy inwoners volkome omdat hulle יהוה nie tot hulp gekom het nie, tot die hulp van יהוה teen die kragtige soldate nie.”

Rigters 5

Rigters 5:15-27