Rigters 4:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hever, die Keiniet, het homself afgeskei van die res van Keiniete, die nageslag van Hovav, seun van die skoonvader van Moshe en hy het sy tent opgeslaan so ver as by die eikeboom in Tza’anamim, wat naby Kedesh is.