Rigters 3:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar hyself het omgedraai by die afgode wat by Gilgal was en gesê: “Ek het ’n geheime boodskap vir u, o koning!” Die koning sê toe: “Bly stil!” Almal wat hom bedien, het van hom af weggegaan.

Rigters 3

Rigters 3:9-29