Rigters 3:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou het die seuns van Yisra’el weer boos gedoen in die oë van יהוה. יהוה het `Eglon, die koning van Mo’av, versterk teen Yisra’el omdat hulle boosheid gedoen het in die oë van יהוה.

Rigters 3

Rigters 3:9-17