Rigters 21:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het tussen die inwoners van Yavesh-Gil’ad vier honderd jong meisies gevind wat geen gemeenskap met ’n man gehad het nie en dié het hulle na die kamp gebring by Shiloh wat in die land Kena’an is.

Rigters 21

Rigters 21:2-20