Rigters 20:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het Binyamin voor Yisra’el verslaan sodat die seuns van Yisra’el op dié dag vyf en twintig duisend een honderd man, wat almal die swaard uittrek, van Binyamin vernietig het.

Rigters 20

Rigters 20:33-45