Rigters 20:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Binyamin het uitgegaan teen die manne en is weggelok van die stad af en het soos die vorige kere begin om sommige van die manne op die grootpaaie, waarvan die een opgaan na Beit-El en die ander na Giv’ah en in die veld te slaan en te dood; omtrent dertig man van Yisra’el.

Rigters 20

Rigters 20:29-35