Rigters 20:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Binyamin het gehoor dat die seuns van Yisra’el opgegaan het na Mitzpah. Die seuns van Yisra’el het gesê: “Vertel hoe hierdie boosheid gedoen is.”

Rigters 20

Rigters 20:1-5