Rigters 20:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Binyamin, vanuit die stede, is op dié dag getel: ses en twintig duisend man wat die swaard uittrek, behalwe die inwoners van Giv’ah wat getel is: sewe honderd uitgesoekte manne.

Rigters 20

Rigters 20:13-16