Rigters 20:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou dan, lewer die waardelose manne uit wat in Giv’ah is dat ons hulle kan doodmaak en hierdie boosheid uit Yisra’el uitroei.” Die Binyaminiete wou egter nie na die stem van hulle broers, die seuns van Yisra’el, luister nie.

Rigters 20

Rigters 20:6-22