Rigters 20:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ons sal tien man vat uit elke honderd van al die stamme van Yisra’el, ’n honderd uit ’n duisend en ’n duisend uit tien duisend, om kos vir die manne te voorsien sodat wanneer hulle by Giv’ah van Binyamin kom, hulle hul mag straf vir die skandelike dade wat hulle in Yisra’el gepleeg het.”

Rigters 20

Rigters 20:5-11