Rigters 2:21-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. sal Ek ook verder geeneen van die nasies wat Y’hoshua by sy dood laat agterbly het, voor hulle uit wegdryf nie,

22. om Yisra’el deur hulle te toets, of hulle die pad van יהוה sal hou deur daarin te loop soos hulle vaders, of nie.Y’ho 13:6

23. יהוה het toegelaat dat daardie nasies bly en hulle nie gou uitgedryf nie en Hy het hulle nie in die hand van Y’hoshua gegee nie.

Rigters 2