Rigters 19:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy skoonvader, die vader van die jong vrou, het hom teruggehou sodat hy drie dae by hom gebly het. Hulle het geëet en gedrink en daar oorgebly.

Rigters 19

Rigters 19:1-9