Rigters 19:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die ou man sê: “Vrede, voorspoed, gesondheid en vergenoegdheid vir jou! Laat my net vir al u behoeftes sorg; moet egter net nie op die oop plein oornag nie.”

Rigters 19

Rigters 19:18-30