Rigters 19:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Nou het dit gebeur in daardie dae, toe daar geen koning in Yisra’el was nie, dat ’n sekere Leviet in die Bergland van Efrayim gebly het, wat vir homself ’n byvrou gevat het uit Beit-Legem in Y’hudah.

2. Sy byvrou het egter teen hom hoereer en van hom af weggegaan na haar vader se huis in Beit-Legem, Y’hudah en sy was daar vir ’n tydperk van vier maande.

Rigters 19