Rigters 18:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Dan sê vir hom: “Moenie jou stem tussen ons laat hoor nie, anders sal woeste en wrede manne julle oorval en jy sal jou lewe en die lewe van jou huishouding verloor.”

Rigters 18

Rigters 18:20-28