Rigters 17:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die man uit die stad, uit Beit-Legem in Y’hudah, getrek om te bly waar hy ook al plek kon kry en op sy reis het hy in die bergland van Efrayim gekom, by die huis van Mikhay’hu.

Rigters 17

Rigters 17:1-12