Rigters 17:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die man Mikhay’hu het ’n huistempel gehad en hy het ’n skouerkleed en huisafgode gemaak en een van sy seuns afgesonder om vir hom ’n priester te wees.

Rigters 17

Rigters 17:1-8